Meer as net 'n ma - Naguilklub
Stories en Raad uit die Hart van Die Naguilklub
rated at Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 175.00
- Lowest seen
- R 169.00
- Highest seen
- R 370.00
- Last change
- R 195.00
- First indexed
- 30 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Instagram, Facebook, perfeksie.
Die beeld wat op sosiale media van ouerskap voorgehou word is lieflik, maar o só ver van die werklikheid af. En moenie vergeet van die mommy wars nie: keiser of normaal, bors of bottel, om te sleep train of nie . . .
Lente, Juanli en Suzanne, drie doodgewone ma’s, het genoeg gehad van die mededinging en oordeel – ma’s behoort eerder vir mekaar 'n village te wees. En só is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer en ondersteun deur die genadelose fase van slapelose nagte, snotneuse en tantrums.
In dié boek deel die stigterlede hul persoonlike ouerskapervarings – sonder filters of voorgee – en gee raad sodat ander ma's kan sê: Ek ook!
Meer as net ’n ma is eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.
What's in the box
1 x Meer as net 'n ma - Naguilklub Book