
- Average
- R 215.00
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 215.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, 'n eiland aan die Weskus. Daar is dit Attie Langhans wat haar weer soos 'n vrou laat voel al lyk hy op die oog af maar stuurs. En gou blyk dit dat die eiland se lief en leed nie los staan van die dorpslewe op die vasteland nie. Waar ontrou en menslikheid, geldgierigheid en goedheid deureengevleg is in 'n vertelling van twee gemeenskappe, wit en bruin. Twee verhale wat uiteindelik hand aan hand loop.
