Mieke 1 : Boek 1

Mieke 1 : Boek 1

Kersfees in April

R 129.00
4.0(1)

rated at Takealot · checked 22 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 155.44
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 185.00
Last change
-R 6.00
First indexed
29 Mar 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis.

Maar soms, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam, raak die gemis groot. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op 'n donkie skool toe ry. In hierdie eerste boek in die reeks moet Mieke en Fen hulle geliefde plaasskool red wanneer die eienaars van die buur-jagplaas 'n nuwe landingstrook reg bo-oor die skool beplan, en hulle moet boonop betyds genoeg kennis opdoen om die groot stadskole in die Natuurkennis Finaal te klop. As Kersfees reeds in April kan kom, kan hulle plan dalk net werk!