Mini-Oordenkings: Klassieke Dagstukke Deur Charles Spurgeon
R 61.00
Takealot ยท checked Today
- Average
- R 59.00
- Lowest seen
- R 59.00
- Highest seen
- R 61.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 12 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Wil jy jou geestelike groei versterk met kragtige waarhede uit die Woord? Mini-oordenkings: Klassieke dagstukke deur Charles Spurgeon is net die regte hulpmiddel.
Hierdie versameling van 180 kort, klassieke oordenkings dra diepgaande Bybelse waarhede op 'n eenvoudige en verstaanbare manier oor. Elke inspirerende oordenking het 'n relevante vers uit die Skrif. Temas wat fokus op doel, vreugde, diens en gemeenskap, help elke leser om stil te word, na te dink en enige tyd en enige plek tyd saam met God deur te bring.
180 kort oordenkings
Handige sakpas-grootte
184 eenkleur-bladsye
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Classic Devotions by Charles Spurgeon.
What's in the box
1 x Boek