Mini-Oordenkings om Jou Siel te Verkwik

Mini-Oordenkings om Jou Siel te Verkwik

R 59.00

Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot
Average
R 61.00
Lowest seen
R 59.00
Highest seen
R 61.00
Last change
-R 2.00
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Ons word deesdae al hoe meer bewus gemaak van die belangrikheid van fisiese, psigiese én geestelike gesondheid om jou totale menswees te laat floreer.

Mini-oordenkings om jou siel te verkwik bevat 180 kort oordenkings om jou elke dag van geestelike pitkos te voorsien. Dit sal jou help om elke dag met nuwe krag, geloof en energie aan te pak.

184 eenkleur-bladsye.
Sagteband.
Kompakte grootte.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions to Refresh Your Heart.

What's in the box
1 x Boek