
Minki se pajamapartytjie: Boek 2
R 67.13−22%
4.6(3)
View at Amazon rated at Amazon · checked 21 days ago
3 offers · 3 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 102.55
- Lowest seen
- R 67.13
- Highest seen
- R 102.55
- Last change
- -R 35.42
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop!Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef … Read more