Mirre

Mirre

R 309.00
4.9(7)

rated at Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 263.83
Lowest seen
R 219.00
Highest seen
R 479.00
Last change
-R 170.00
First indexed
29 Mar 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Mirre

    4.9(7) Checked 11 days ago

    R 309.00

    View
  • Loot

    Mirre

    Checked 2 days ago

    R 366.00

    +R 57.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hoe kan Mirre haar man, ? befaamde huweliksberader, se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ? disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê, sal André haar nooit vergewe nie. “Hy sal vir jou sê dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos ? maagdevlies. Jy kan nooit weer ? maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers verloor het, kry jy dit nooit weer terug nie. En die aanrandings sal eskaleer. It is the nature of the beast.”

Mirre weet Marilyn is reg, maar ? Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dít sal hy haar nooit vergewe nie.

Buitendien, sy verstaan waar die ‘beast’ in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie ? aanranding sal oorleef nie.

Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naudé met sy vrou en drie seuns ook woon. Boeta, haar jeugliefde wat steeds haar hart in die holte van sy growwe bouershand hou. Mirre is die tweede deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.

What's in the box
1 x Book

Similar products