
Moenie Die Melk Vergeet Nie
Moenie Die Melk Vergeet Nie (Afrikaans, Paperback)
R 163.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 138.00
- Lowest seen
- R 117.00
- Highest seen
- R 163.00
- Last change
- R 25.00
- First indexed
- 13 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Mamma stuur vir Mila en Pappa winkel toe om melk te gaan koop. Wat gewoonlik ’n vervelige en voorspelbare uitstappie is, word ’n onvergeetlike avontuur. Hulle ry op ’n eenhoring, vlieg in ’n ruimtetuig, koop kos vir Mila se troeteldraak koop en kom soos wafferse superhelde tot die redding toe ’n reuse-toring blikkieskos amper omval. Daar is net een probleem – hulle het sowaar die melk vergeet!