Moeps die Toeris

Moeps die Toeris

R 115.00−17%
5.0(1)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 139.00
Lowest seen
R 115.00
Highest seen
R 139.00
Last change
-R 24.00
First indexed
13 Dec 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ... Nog ’n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers! Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ... Nog ’n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!

Titels reeds deur Protea Boekhuis uitgegee, is: Moeps die mops, Moeps die skelm en Moeps die wenner

Pig is a pug and I’m sorry to say, when he goes on vacation he causes great dismay. Everywhere Pig goes, he offends the locals and causes destruction and mayhem. However, eventually Pig’s rudeness comes back to bite him.

Yet another laugh-out-loud book about this naughty pug, with hilarious illustrations.

What's in the box
1 X Boek