Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

R 105.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 63.00 at Loot

Loot sells it for R 42.00. Compare every offer

Average
R 105.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 105.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die storie wat afspeel in 1960 in Parys, wentel om Momo, 'n seun wat alleen saam met sy pa in die besige Rue Bleu-distrik woon.
Die storie wat afspeel in 1960 in Parys, wentel om Momo, 'n seun wat alleen saam met sy pa in die besige Rue Bleu-distrik woon. Gebroke oor die skeiding van sy vrou en ander seun, verwaarloos Momo se pa sy seun tot die punt waar die tiener die meeste van sy tyd alleen en geisoleerd deurbring. Hy vind 'n onwaarskynlike bondgenoot in monsieur Ibrahim, 'n Moslem winkelier wat die meeste van sy dae spandeer agter die toonbank van sy winkel.