
Moord Op Pofadder
Moord Op Pofadder - Die Skokkende Verhaal Agter Suretha Brits Se Meesterplan En Die Kontrak Op Haar Man (Afrikaans, Paperback)
R 295.00
Loot · checked 29 days ago
- Average
- R 297.60
- Lowest seen
- R 205.00
- Highest seen
- R 394.00
- Last change
- R 14.00
- First indexed
- 01 May 2022
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Wat dryf ’n beeldskone jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van haar Leon ontslae raak?
Danksy inligting uit die binnekring van vriende, familie en mense ná aan die polisie-ondersoek, sit die joernalis Charné Kemp die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die opspraakwekkende huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas.
’n Boeiende ware misdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.