
More Matrone En Ander Kort Stories
Bertie Cloete
R 220.00
Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 91.00
- First indexed
- 23 Apr 2025
- Vendor
- Takealot
“Stories word daagliks van een person na ‘n ander oorgedra. Dit is ‘n natuurlike deel van mense se sosiale omgang met mekaar. “Stories word aan kinders vertel om lewenslesse oor te dra, en vriende vertel vir mekaar stories om mekaar te vermaak, of om inligting oor te dra. Die vertelling van verhale is dus ‘n belangrike deel van menslike interaksie. “Vertel stories waar dit nodig is. Dit voed die mens se siel. Ons het partykeer elkeen net ‘n goeie storie nodig.”
What's in the box
1 x book
