
Mosela En Die Drie Koninkryke
Mosela En Die Drie Koninkryke (Afrikaans, Paperback)
R 232.00
Loot · checked Today
- Average
- R 187.90
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 244.00
- Last change
- -R 174.00
- First indexed
- 06 Oct 2023
- Vendor
- Loot
Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku.
Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om Rodentia te red. Khova, die magtige Toweruil, het al die regte kenmerke. Daar's net een probleem: Khova is die irriterendste, mees arrogante dier wat Mosela nog ooit ontmoet het!
Sal hulle die koninkryke kan oortuig om saam te staan teen die vyand?