Mossie En Jumbo

Mossie En Jumbo

Mossie En Jumbo - Die Helde Van Skilpadfontein (Afrikaans, Paperback)

R 298.00

Loot ยท checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 246.00
Lowest seen
R 213.00
Highest seen
R 298.00
Last change
R 52.00
First indexed
08 Sep 2022
Retailer
Loot

Description

Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense.

Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word 'n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. 'n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie...

Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het.

34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne Suid-Afrikaanse held. Die boek is ideaal vir graad 3 en 4 lesers.