Musiekensiklopedie Vir Kinders

Musiekensiklopedie Vir Kinders

Musiekensiklopedie Vir Kinders - Ontdek Die Wereld Van Musiek (Afrikaans, Paperback)

R 283.00

Loot · checked 18 days ago

View at Loot
Average
R 283.00
Lowest seen
R 81.00
Highest seen
R 330.00
Last change
-R 47.00
First indexed
22 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Hoe lyk 'n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en hope ander musiekverwante vrae vind! 'n Noodsaaklike naslaanbron vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s, talle notevoorbeelde, ’n register met ongeveer 1000 terme met verklarings oor die herkoms en uitspraak daarvan.