- Average
- R 105.00
- Lowest seen
- R 105.00
- Highest seen
- R 105.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Toe Lilihanna se kerel haar in die openbaar afse, maak Sebastian haar 'n aanbod: As sy as model sal optree in 'n advertensie vir sy spa , kry sy 'n gratis oormaaksessie en 'n week se pamperlang daarby.
Lilihanna stem in, en gou is sy en Sebastian smoorverlief. Die enigste vlieg in die salf is sy beeldskone assistent wat duidelik self 'n oog op Sebastian het.
Lilihanna moet besluit of sy gaan toelaat dat 'n misverstand hulle liefde kelder, en of sy vir hul geluk gaan veg.