My doop het my geloof vooruit gegaan
Fanie Stoltz
Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 80.00
- Lowest seen
- R 80.00
- Highest seen
- R 80.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die feit van die saak is dat die Kinderdoop nou alreeds vir meer as twintig eeue bestaan. Die valse Roomse Kerk het byvoorbeeld sewe sakramente waarvan twee die Doop en Nagmaal is. Die Roomse kerk het nie die kinderdoop ingestel nie aangesien hulle dit oorgeërf het wat vanaf die vroegste dae die bestaande praktyk was. Wat egter genoem moet word, is dat beide die Sakramente van die Doop en Nagmaal so deur hulle vervals is, dat dit nie met ons sakramente gelykgestel kan word nie.
Na die hervorming is die suiwere bediening en betekenis van beide die twee sakramente weer in ere herstel. Daarop wil ek nie nou ingaan nie. Ongelukkig het Satan nie stilgesit nie en en ’n nuwe aanslag op die kinderdoop geloods (Tans beleef ons so ’n geweldige aanslag) waarin hy die mens en sy verstand (die een groot siening van die wederdopers) in die plek van God se reddende genade voorop kom stel het. In hierdie studie hoop ek om dit meer breedvoerig te verduidelik.