My Eerste Jaar: 'n Onthou-Boek Vir Seuntjies

My Eerste Jaar: 'n Onthou-Boek Vir Seuntjies

'n Onthou-boek vir Seuntjies

R 85.00
4.9(9)

rated at Takealot · checked 5 days ago

View at Takealot
Average
R 86.57
Lowest seen
R 79.00
Highest seen
R 255.00
Last change
-R 14.00
First indexed
13 Oct 2023
Retailer
Takealot

Description

Koester die herinneringe aan jou babaseuntjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar - 'n onthou-boek vir seuntjies is 'n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babaseuntjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto's in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir sy hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.
My eerste jaar - 'n onthou-boek vir seuntjies is 'n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

What's in the box
1 x Boek

Similar products