My Eerste Opwip Met Flappe: Jan En Die Boontjierank
R 169.00
Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 196.72
- Lowest seen
- R 165.00
- Highest seen
- R 205.00
- Last change
- -R 26.00
- First indexed
- 12 Aug 2026
- Retailer
- Takealot
Description
? Arm plaasseun verruil sy familie se koei vir towerboontjies wat oornag tot ? reuseboontjierank groei! Hy klim tot hoog in die wolke en ontdek ? reus se kasteel vol skatte. Die seun moet baie dapper wees en van die kwaai reus ontsnap om die skatte huis toe te bring. Betree die betowerende wereld van sprokiesverhale met ? interaktiewe hervertelling van Jan en die boontjierank! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.