- Average
- R 229.00
- Lowest seen
- R 229.00
- Highest seen
- R 229.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste enkoudste avontuur nog - 'n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings vanligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle 'nkajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewegolwe, stormagtige winterweer en selfs 'n aktiewe vulkaan trotseer. Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou sallaat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen dieontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland. Maak jouself gereed vir 'n avontuur wat jou hart uit jou borskas sal laatspring van opwinding!
What's in the box
1 X My eerste Ysland -avontuur