My Eie Doop-Bybeltjie
My Eie Doop-Bybeltjie (Afrikaans, Hardcover)
R 146.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 134.43
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 146.00
- Last change
- -R 8.00
- First indexed
- 11 Mar 2023
- Vendor
- Loot
’n Pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier.
My eie doop-Bybeltjie is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk.
My eie doop-Bybeltjie sal gekoester word as aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.