My Groot Lofkleuterbybel

My Groot Lofkleuterbybel

Jan de Wet

R 269.00−14%

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 319.00
Lowest seen
R 269.00
Highest seen
R 319.00
Last change
-R 50.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. 'n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot
die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.

Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoe en die ontwikkeling van 'n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon.

Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer. Na die Bybelverhaal is daar 'n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af le. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.