My Hacks Vir Die Lewe

My Hacks Vir Die Lewe

My Hacks Vir Die Lewe (Afrikaans, Paperback)

R 149.00−26%

Loot · checked Today

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 203.67
Lowest seen
R 149.00
Highest seen
R 359.00
Last change
-R 210.00
First indexed
13 Oct 2021
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding uitgefigure het.

Hierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas – en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER – jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees.

Verander jou mindset en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – blok en bless, sister – moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! Bless jou!