- Average
- R 100.00
- Lowest seen
- R 100.00
- Highest seen
- R 100.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie Psalminkleurboek Deel 3 is 'n spesiale voortsetting van ons reis deur die wonderlike Psalms, wat deur digters soos koning Dawid en Asaf, geïnspireer deur die Heilige Gees, geskryf is.
Hierdie boek bring nog 20 Psalms tot lewe met prente en vetgedrukte woorde wat kinders kan inkleur om die betekenis van die Psalms beter te verstaan. Elke prent is sorgvuldig ontwerp om 'n belangrike woord uit die Psalm uit te lig, sodat jy kan nadink oor wat dit beteken. 'n Prent kan jou byvoorbeeld help om te verstaan hoe God ons lei, beskerm, of vreugde gee. Deur die prente in te kleur, sal jy nie net pret hê nie, maar ook dieper insig kry in die woorde wat ons in die kerk sing.
What's in the box
1 X Book

