My Laaste Dieet

My Laaste Dieet

My Laaste Dieet - Memoires Van 'n Smullende Skaalslaaf (Afrikaans, Paperback)

R 294.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 294.00
Lowest seen
R 21.00
Highest seen
R 341.00
Last change
-R 47.00
First indexed
13 May 2022
Retailer
Loot

Description

Die skrywer se eerste boek, Vandag se sekretaresse (Human & Rousseau, 1988), was gebaseer op ontelbare kantore, kollegas en werkgewers waarmee sy tydens 'n elektroniese revolusie te doen gekry het. Daar was wêreldwye bekommernis oor of die sekretaresse met moderne kantoortoerusting vervang sou kon word. Nou is daar weer wêreldwye onsekerheid tydens 'n pandemie waar vetsug lewensgevaarlik is. My laaste dieet is die memoires van 'n smullende skaalslaaf. Ná 'n lewenslange stryd en ervaring van vraatsug, gepaard met kennis en ondervinding van 'n magdom diëte, beskou die skrywer haarself as die Koningin van Diëte.