
My lekker leesboek: Leesjaar 3
My lekker leesboek: Leesjaar 3 - Afrikaans eerste taal (Afrikaans, Book)
R 161.00
Loot · checked Today
- Average
- R 144.13
- Lowest seen
- R 125.00
- Highest seen
- R 161.00
- Last change
- -R 7.00
- First indexed
- 28 May 2024
- Vendor
- Loot
Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig. Daar word van temas gebruik gemaak om n betekenisvolle konteks te skep vir die verwerwing van lees- en taalvaardighede. Dit beteken dat die lees- en luisteraktiwiteite sowel as die mondelinge en skriftelike stelwerk nie geïsoleerd van mekaar staan nie, maar deur die temas bepaal en gebind word. Die gebruik van taal vir denkwaardighede sowel as die strukture wat goeie taalgebruik onderlê, word deurlopend ingeweef.