My Skooldagboek 2024 Vir Seuns

My Skooldagboek 2024 Vir Seuns

My Skooldagboek 2024 Vir Seuns (Afrikaans, Paperback)

R 135.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 84.00
Lowest seen
R 70.00
Highest seen
R 135.00
Last change
R 51.00
First indexed
29 Sep 2023
Retailer
Loot

Description

Jong seuns kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12-maande-beplanner.

Die dagbeplanner bevat:

  • Inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir seuns
  • ’n Kalender vir 2024
  • Skoolkwartale vir Suid-Afrika
  • ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
  • ’n Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
  • Genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf
  • Vermenigvuldigingstafels
  • 8 bladsye prettige aktiwiteite

Hierdie dagbeplanner sal laerskoolmeisies aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee