
'n Baie Verliefde Klein Krokodilletjie
'n Baie Verliefde Klein Krokodilletjie (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 232.00
- Last change
- -R 33.00
- First indexed
- 17 Apr 2024
- Retailer
- Loot
Description
Dit is duidelik: Krokodil is verlief. Maar, soos dit gewoonlik maar gaan as iemand verlief is, is daar 'n klein probleempie
Die kameelperd op wie hy verlief is, is so veel langer as hy! Krokodil loop al dae lank rusteloos rond. Soms kry hy te koud, soms kry hy te warm, soms is hy bitter hartseer, soms is hy so gelukkig dat hy die hele wereld wil omhels.