'n Beeldskone Nagmerrie

'n Beeldskone Nagmerrie

'n Beeldskone Nagmerrie (Paperback)

R 188.00

Loot · checked 29 Sep 2026

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 172.00
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 188.00
Last change
R 16.00
First indexed
04 May 2023
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die storie voor die storie. ’n Beeldskone Nagmerrie speel af voor Hartklop, die eerste boek in hierdie opwindende nuwe fantasiereeks

Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou. In hierdie tyd word daar ’n profesie gemaak: ʼn Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en Somerryk. Sy sal die enigste een wees met die vermoë om haar opeising as Volbloedfae te stop en sal ook kan kies aan watter ryk sy opgeëis word. Sy sal met die menskoning trou en oor mense heers waarna sy alle mense sal uitwis.

Melody is die kind van die profesie. Sy word groot as wisselkind; ’n faedogter wat tussen mense grootgemaak word. Toe Melody die mense se troonprins, Donohue, ontmoet lyk dit of haar toekoms reeds uitgelê is. Gaan sy die pad van die profesie loop, of wag daar ’n ander toekoms op haar?