'n Droomhuis vir Kristie

'n Droomhuis vir Kristie

R 229.00

Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 229.00
Last change
R 40.00
First indexed
03 Jun 2024
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

'n Vreemdeling by 'n familiebegrafnis keer Kristie se lewe onderstebo. Haar daaglikse take by die argiteksfirma beleef ook 'n wending: Erik is 'n moeilike kli?nt en ook die onweerstaanbare tipe. Toe Kristie se werklikheid ineenstort, vlug sy na Phuket in Thailand. Maar die eiland bring nie vir haar die gemoedsrus waarop sy gehoop het nie. Terwyl sy van haar omgekeerde wêreld probeer sin maak, begin een van die laaste bastions in haar lewe wankel.