'n Drukkie Vir Danser

'n Drukkie Vir Danser

'n Drukkie Vir Danser (Afrikaans, Paperback)

R 118.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 111.50
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 118.00
Last change
-R 13.00
First indexed
12 Apr 2025
Retailer
Loot

Description

Danser bly saam met sy familie in die vlei. Die perde loop wild rond en is baie skaam. ’n Fotograaf neem foto’s van hulle vir ’n kalender. Die mense hou baie daarvan. Eendag bring die fotograaf ’n seuntjie in ’n rolstoel saam. Danser vergeet om skaam te wees. Hy doen allerhande lawwe dinge om die seuntjie te laat glimlag. Dit word ’n baie spesiale dag en die seuntjie belowe om weer te kom kuier.