
'n Duisend Stories Oor Johannesburg
'n Duisend Stories Oor Johannesburg - 'n Stadsroman (Afrikaans, Paperback)
R 292.00
Loot · checked Today
- Average
- R 292.00
- Lowest seen
- R 292.00
- Highest seen
- R 324.00
- Last change
- -R 32.00
- First indexed
- 11 Sep 2025
- Vendor
- Loot
Dalk begin n 1000 stories oor Johannesburg buite n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is . . . Soos wat die geval met n 1001 Arabiese nagte is, kan gedeeltes van n 1000 stories oor Johannesburg byna in enige volgorde gelees word! Dit is n behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg uitgewekenes, terugkerendes en die wat nog altyd daar gebly het hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het.
