'n Gelukkige Brein

'n Gelukkige Brein

'n Gelukkige Brein - Ons Pad Na Ware Sukses (Paperback)

R 88.00

Loot ยท checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 88.00
Lowest seen
R 88.00
Highest seen
R 88.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die boek bied omvattende, praktiese riglyne oor wat gelukkige mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk. Ons ken almal mense wat gelukkig bly, ongeag of hulle reusesukses smaak, of pynlike rampe in die gesig staar. Die rede? Hulle brein het 'n kern van stabiliteit en optimisme. 'n Gelukkige brein bied omvattende, praktiese riglyne oor wat hierdie mense elke dag doen om hulle menslike brein te versterk. Dis die eerste boek vir die leek wat verreikende navorsing op vier gebiede - Kliniese Psigiatrie, Positiewe Sielkunde, Kinder ontwikkelingstudies en Breinwetenskap - kombineer in 'n poging om die menslike staat te verstaan. Dit trek baie van die vooropgestelde idees oor wat ons menslik, gelukkig en waarlik suksesvol maak uitmekaar. Die boek beantwoord veral drie belangrike vrae: Watter stappe kan ons vandag doen om ons brein en daarom onsself gelukkiger te maak? Hoekom beroof 'n obsessie met materiele sukses ons van geluk en ons menslikheid? Hoe beinvloed ons kultuur en ouerskap in die eerste lewensjare ons geluk en mens likheid?