
'n Groter God
'n Groter God - Nuut Gedink Oor Die Een Wat Ons Telkens Verras (Afrikaans, Paperback)
R 136.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 136.00
- Lowest seen
- R 136.00
- Highest seen
- R 136.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
God kan nie in een enkele beeld vasgevang word nie. En ons gedagteprent van God bepaal hoe ons dink God se karakter of aard is. Die skrywer werk met 'n wye verskeidenheid Godsbeelde in die Bybel om gelowiges te help nadink oor die God wat ons daaruit leer ken
en watter impak dit op ons lewe het.