'n Haas Moet Doen Wat 'n Haas Moet Doen (10-13 Jaar)

'n Haas Moet Doen Wat 'n Haas Moet Doen (10-13 Jaar)

(1)

R 170.00

Takealot · checked 18 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 64.00 at Loot

Loot sells it for R 106.00. Compare every offer

Average
R 170.00
Lowest seen
R 170.00
Highest seen
R 170.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Gerda was op die voorblad van al wat 'n koerant en tydskrif was. Verslaggewers het tougestaan om 'n persoonlike onderhoud met haar te kry. En dit het alles begin daardie oggend ... daardie Donderdagoggend...'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen is 'n sprankelende fantasieverhaal vol spanning en humor.
Vir baie jare daarna het die mense nog gegis en gegons oor wat presies gebeur het. Gerda was op die voorblad van al wat 'n koerant en tydskrif was. Verslaggewers het tougestaan om 'n persoonlike onderhoud met haar te kry. Sy was beroemd! Selfs die oorsese koerante het die vreemde verhaal vertel. Die naam Gerda Marais was op almal se lippe. En dit het alles begin daardie oggend ...daardie Donderdagoggend...Gerda Marais was 'n doodgewone kind wat haar vaalbruin hare in twee boksterte gedra het. Sy was nie besonder mooi of slim nie. Sy was nie besonder mooi of slim nie. Sy was nie besonder goed in sport nie en kon nie bolmakiese slaan soos die meeste ander maats in haar klas nie. Sy het 'n paar goeie maats gehad met wie sy pouses en smiddae gesels en gekuier het. En sy kon wortels nie verdra nie. Dit het nie saak gemaak wat haar ma gedoen het nie, sy het geweier om wortels te eet. Sy het net gese: "Wortels maak my naar," en dit was dit. Dit moet in die nag gebeur het, maar toe Gerda wakker geword het, het sy nog geen onraad vermoed nie...'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen is 'n sprankelende fantasieverhaal vol spanning en humor.