
’n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
’n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie (Afrikaans, Hardcover)
R 98.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 98.00
- Lowest seen
- R 98.00
- Highest seen
- R 98.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Mamma se vriendin het onlangs gevra: “Nou, wat sal dit wees?” Mamma het geantwoord: “Gesond!” En Pappa het gesê: “’n Hond sal dit beslis nie wees nie!”
Toe lag almal. Behalwe ek. Hoekom dan nie ’n hond nie?
Daar is mos al ’n kind! Maar ons kort ’n hond.