
'n Huis Vir Tippie
'n Huis Vir Tippie (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
'n Huis vir Tippie is 'n pragtige, atmosferiese verhaal oor die vriendskap tussen 'n seuntjie en 'n straatkat. Die seuntjie bring elke dag 'n nuwe bakkie melk en wen so die kat Tippie se vertroue. Maar op 'n dag is daar nie 'n bakkie nie. Geen bakkie nie, en ook geen seuntjie nie. Tippie verdwaal en verkeer in gevaar. Sal die twee vriende mekaar ooit weer sien?
