'n Katjie vir Sophia

'n Katjie vir Sophia

'n Katjie vir Sophia (Afrikaans, Paperback)

R 94.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 94.00
Lowest seen
R 94.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Sophia is teleurgesteld toe sy nie die hoofrol in die skool se konsert kry nie - en die ergste is dat nare Lindie die rol kry! Maar Sophia vergeet heeltemal van die konsert toe haar ouers ’n stoute katjie, Nala, huis toe bring. Sophia besluit om Nala vir ’n katskou in te skryf, maar dan vind sy uit dat die beoordelaar net van spoggerige katte hou. Kan Sophia en Nala die skou wen?