'n Kwartmiljoen Mauserpatrone

'n Kwartmiljoen Mauserpatrone

'n Kwartmiljoen Mauserpatrone (Afrikaans, Paperback)

R 210.00

Loot ยท checked Yesterday

View at Loot
Average
R 163.00
Lowest seen
R 153.00
Highest seen
R 210.00
Last change
R 47.00
First indexed
29 Feb 2020
Retailer
Loot

Description

Wanneer Wynand Senekal op Piet Ludeke se plaas aankom om 'n onlangs aankoop van 'n groot hoeveelheid ammunisie te ondersoek, voel dit of hy teruggereis het in tyd. Ses ossewaens, bebaarde perderuiters in kakie en ferweel en gewere en bandeliers kan net een ding beteken: dat daar veel meer hier aan die broei is as wat die Suid-Afrikaanse Geheime Diens vaagweg sou kon raai.