
'n Liedjie Vir Anine
'n Liedjie Vir Anine (Afrikaans, Paperback)
R 231.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 231.00
- Lowest seen
- R 231.00
- Highest seen
- R 231.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Zander Breedt is n Afrikaanse sanger. Roem het egter n wrang smaak hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. En sy nuwe aangetroude familielid, Anine, n joernalis, maak nie die lewe makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasie en vrae, maar kan nie oor haar eie hartseer kom nie. Dan moet sy n artikel oor Zander skryf. Sy kan nie eens praat met hom sonder om haar woorde te verloor nie, wat nog te se n onderhoud met hom voer.