'n Pot Vol Winter

'n Pot Vol Winter

'n Pot Vol Winter (Afrikaans, Paperback)

R 193.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 193.00
Lowest seen
R 153.00
Highest seen
R 198.00
Last change
-R 5.00
First indexed
17 May 2024
Retailer
Loot

Description

Dit is in die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie. Dit is ook in dié tyd dat Kurt vir 'n paar dae huis toe kom van die Grens af - Kurt wat al meet begin praat oor "liefde maak". Elizabeth wens hy wil uit haar lewe padgee - al het sy juis nou iemand nodig om mee te praat.