'n Skuilplek vir Sofie

'n Skuilplek vir Sofie

R 105.00

Takealot · checked 16 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 2.00 at Loot

Loot sells it for R 103.00. Compare every offer

Average
R 69.00
Lowest seen
R 69.00
Highest seen
R 105.00
Last change
R 36.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Sofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is arrogant, 'n beheervraat en skynbaar 'n rokjagter. Trou is nie deel van Jordaan se toekomsplanne nie, maar Sofie se groen oë vang hom elke keer. Toe hy en Sofie in 'n veilige woonstel moet bly en voorgee hulle is verloof, verander sake. Is dit net die vreemde omstandighede, of iets meer?

What's in the box
1 x Book