
Na Die Wette Van Afskeid & Herfs
Na Die Wette Van Afskeid & Herfs - 'n Keuse Uit Die Gedigte Van Eddy Van Vliet (Afrikaans, Paperback)
R 241.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 209.00
- Lowest seen
- R 49.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 32.00
- First indexed
- 28 Mar 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die Vlaamse digter Eddy van Vliet is een van die kragtigste stemme in die Nederlandse digkuns van ná die Tweede Wêreldoorlog.
Sy gedigte word gekenmerk deur universele temas soos die liefde en dood. Die digter bou met beeldende taalgebruik 'n brose binneplaas in 'n bedreigende wêreld, 'n tydelike verblyf tot en met die onafwendbare verval.
Sy bundels De binnenplaats (1987) en De toekomstige dief (1991) is hoogtepunte in sy oeuvre. Saam vorm hulle 'n tweeluik van opbou en afbreek, van orde en chaos, van herinner en vergeet.