
Nader Aan God, Nader Aan Mekaar
Nader Aan God, Nader Aan Mekaar - 52 Gesinsoordenkings (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 132.00
- Lowest seen
- R 132.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 67.00
- First indexed
- 19 Apr 2023
- Retailer
- Loot
Description
Met kinders se besige skool en buitemuurse programme, en Ma en Pa se stresvolle loopbane, is dit geen wonder dat ons nie tyd het om as gesin saam godsdiens te hou nie. Nader aan God, nader aan mekaar gee die antwoord in die vorm van 52 kort, kragtige gesinsoordenkings wat gesinne sal help om nader aan God en aan mekaar te groei. Elke dag bied iets anders, waaronder spesiaal geselekteerde Bybelverse, aktiwiteite om saam te doen en uitdagings om maar net ’n paar te noem. Hierdie dagstukkieboek bevat ook handige ouerskapswenke vir ouers. Van die inspirerende temas sluit in: Die genade van mislukking, dodelike sondes en hul teenmaatreëls, om hoop in ’n gebroke wêreld te vind en om geloof soos ’n mier te hê.