N'Bosluis red die koningshuis

N'Bosluis red die koningshuis

N'Bosluis red die koningshuis (Afrikaans, Paperback)

R 98.00

Loot ยท checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 98.00
Lowest seen
R 78.00
Highest seen
R 101.00
Last change
-R 3.00
First indexed
29 Feb 2024
Retailer
Loot

Description

Die koning word deur sy geliefde koningin verlaat omdat hy so outyds is. Vir 43 dae lank sit en treur die koning sonder om te was of te skeer of met 'n dooie siel te praat. En toe ontmoet hy vir Pluis die Bosluis. Kan 'n beskeie bosluis die koning help om weer die koningin se hart te wen?. "'n Heerlike moderne sprokie vir oud en jonk, deurgaans met humor aangebied, vol giggelende en grillerige oomblikke. Wat meer kan 'n kind van 'n lekkerleesstorie vra?" Marita van der Vyver