
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 220.00
- Highest seen
- R 220.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Hierdie is 'n sinistere moordverhaal oor n reeks moorde. Die lyke wat gevind word, word geposeer om soos selfmoord te lyk, maar almal het dieselfde selfmoordnota by: Dit is volbring ... Vir adjudant-offisier Ben Hugo is dit egter gou duidelik dat dit nie selfmoord kon wees nie. Terwyl hy probeer om hierdie verwarrende reeks moorde op te los, het hy ernstige persoonlike probleme wat ook aanspraak maak op hom. Sy angstigheid na n skietvoorval waarin hy by die dood omgedraai het, sy rebelse tienerdogter en sy kollegas wat sukkel om sy bevordering te aanvaar.
Similar products

Loot
Nemesis Games
R 474.00

Loot
Nemesis
R 216.00

Loot
Operation Nemesis
R 516.00

Loot
Nemesis
R 248.00

Takealot
Born of Legend: The League Nemesis Rising
R 275.00

Loot
Young Bond: Red Nemesis
R 348.00

Loot
Nemesis
R 399.00

Loot
Nemesis
R 400.00

Loot
Project Nemesis 2: Genesis
R 370.00

Loot
Nemesis
R 384.00

Loot
Nemesis
R 405.00
Takealot
Nemesis Perfidy 2
R 319.00