
Net Genoeg Lig Vir My Volgende Tree
Net Genoeg Lig Vir My Volgende Tree - Wanneer Vroue Swaarkry (Paperback)
R 125.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 125.00
- Lowest seen
- R 125.00
- Highest seen
- R 125.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Elkeen van ons ondervind moeilike tye in ons lewe hetsy jy n moeilike besluit moet neem, daar n groot verandering in jou lewe plaasvind en of jy net bemoe-diging vir die dag nodig het. Jy kan egter suksesvol deur hierdie moeilike tye kom deur God om leiding te vra, Hom te volg en Hom te vertrou om jou die nodige lig te verskaf vir elke tree wat jy moet gee. Selfs wanneer God jou roep om buite jou gemaksone te beweeg, kan jy sy hand neem met die wete dat Hy jou na ongelooflike moontlikhede kan lei. Kom verruil vandag jou bekommernis oor die toekoms en berou oor die lewe vir blye verwagting en stille berusting in die hede.