Net Nie 'n Hond Nie

Net Nie 'n Hond Nie

R 149.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 129.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 149.00
Last change
R 20.00
First indexed
08 Jan 2024
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wim se verjaardag is om die draai en hy weet presies wat hy wil h ! 'n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken 'n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? 'n Elektriese kitaar? 'n Troetel-luislang? 'n Motorfiets? Of het hy dalk 'n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander ? Wim se verjaardagplanne sal kleuters - en ma's en pa's - laat skater van die lag.

What's in the box
1 x Book