- Average
- R 249.00
- Lowest seen
- R 249.00
- Highest seen
- R 249.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Milanie Vosloo het een boodskap in hierdie dagboek vir vroue: God het jou lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef.
Milanie bespreek in Net soos jy is se 366 dagstukke temas soos God se liefde wil jou se n, Hy het elke faset van jou lief, Hy is lief vir jou veral wanneer jou hart huil, Hy het almal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak.
Die skrywer sal lesers in Net soos jy is oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer he. Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.
What's in the box
1 x Boek