
New all-in-one for life skills : Grade R: Workbook
Mart Meij
rated at Takealot · checked 4 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 129.00
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 129.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Aug 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Nuwe alles-in-een ?Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle Nuwe alles-in-een-reeks. Die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Nuwe alles-in-een ?Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak.
Die Nuwe alles-in-een ?Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle Nuwe alles-in-een-reeks. Die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Nuwe alles-in-een ?Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en kooerdinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die Nuwe alles-in-een ?Graad R Leerderboek ?doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.
What's in the box
1 x Book
Similar products

Loot
New all-in-one life skills

Loot
New All-In-One: Phonics: Grade R

Loot
New All-In-One Maths Made Fun in Grade 2 Workbook

Loot
New all-in-one: Mud cakes: Level 3: Reader 3: Grade R

Loot
New all-in-one: It is summer: Level 1: Reader 4: Grade R

Loot
New all-in-one: Look at me!: Level 8: Reader 1: Grade R

Loot
New all-in-one English: Grade 2

Loot
New all-in-one: Mathematics learner's book: Grade 3

Loot
New All-in-One Learn to Read and Write for Grade 2

Takealot
New All-in-One, Gr. R, Life Skills, Learner's Book
4.7(23)
Takealot
New All-In-One: Workbook for mathematics : Grade R
4.6(23)
Takealot